TUIS

Klein Olyvenbosch geleë net buite Wellington teen die hange van die Hawekwa berg

Olyfboerdery is in 2003 tot stand gebring. Klein Olyvenbosch se eerste olyfolie is in 2011 gebottel.

‘n Bostuin is in 2005 tot stand gebring op ‘n klipperige helling onder ou olienhoutbome en is ‘n aangaande taak.

 

2016

DIE TUIN IS OOP VIR BESOEKERS VANAF 15 SEP 2016  TOT 15 OKT 2016.

GEEN TEETUIN IS BESKIKBAAR HIERDIE JAAR

 

Dié oop tuin bied 'n buitelug uitstappie in die platteland vir die hele gesin om saam te ontspan en geniet. Daar is reeds meer as 'n duisend clivias so wel as azaleas, bromelias en varings tussen die bome en langs stroompies te sien.  Inheemse en eksotiese plante vertoon goed as plantpasmaats in hierdie ambisieuse tuin.

 DSC_4265.jpg